هُود Soera 11 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Hud | |
In Afrikaans | "Hüd" | |
Deel | 11-12 | |
Ajat | 123 |
Hud (Arabies: هُود, "Hüd")[1] is die 11de soera,[2] of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 123 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar.
Die soera gaan deels oor die profeet Hüd, maar ook oor die geskiedenis van Noag, Salieg, Abraham en Lot, en Moses.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search